Van links na regs voor:
Donovan Pennels, Heila Oosthuizen, Dirkje van den Berg van Aandblom-tak ( in Louis Trichardt) Liezel
Pennels, Leanda Le Cornu en agter van regs na links Naomi Phillipson en Lilla Shaw eienaar en stigter van die
akademie.
[Mnr. en Me Pennels is ouers van ʼn dogtertjie in die skool]

Die akademie het die met die geld wat deur VLU Noord geskenk is, ʼn sandpunt gebou onder dak.

Green Leaves Academic Wellness Facebook blad