
Koraalstreekvoorsitters van links na regs: Huidig Naomi Phillipson, voormalige 4de Leanda Le Cornu, 3de Ina Kruger en 2de Annaline Geldenhuys die 1ste streekvoorsitter May Penning is oorlede

Gaste: Agter van Links na regs: Streekskakelbeampte Louise Genis, nut verkose Vise vir Kring Suid Adri Joubert, Tzaneentakvoorsitter Ina Kruger (VLU Noord beoordelaarsameroepster) Voormalige takvoorsitters Annaline Geldenhuys, Lilly van Zyl, Voormalige VLU Noord President Marita Eckard, Vise vir Kring Noord Susan v.d. Walt, Koraalbeoordelaarsameroepster Laetitia Botha, Sekretaresse Ronelle Lindé (VLU Noord Sekretaresse) Voor van links na regs: Voormalige Vise vir Kring Suid Beatrice Loots, Bosveldstreekvoorsitter Ria Strydom, Koraalstreekvoorsitter Naomi Phillipson en VLU Noord President Leanda Le Cornu

Konferensie: 7 Maart 2018 te Tarentaalrand Gasvroutak: Tzaneentak vier ook hul 50ste verjaardag. Tzaneentak voorsitters van links na regs: Voormalige Adri Joubert, huidig Ina Kruger en voormalige Annaline Geldenhuys en Lilly van Zyl

Leanda Le Cornu oorhandig aan Dollie Nel van Messinatak haar 30jaar Lidmaatskaptoekenning tydens konferensie

Tzaneentak gasvroue en vier 50ste verjaardag

Geleentheidspreker Me Charmaine Fourie

Kunstenaar die oggend was mev Mari Weber (het ʼn drama skool in Tzaneen) saam met takvoorsitter Ina Kruger