
Amptelike opening gedoen deur SAVLU-president, Tharina Rossel.

Leanda le Cornu (links) en die gasspreker Pétria de Vaal.

VLU Noord se skrywer van die jaar, Anzé Bezuidenhout, saam met Leanda Le Cornu.

Uitstalling van VLU Noord se 5 persoonlikhede van die jaar.

Leanda Le Cornu, VLU Noord-president (heellinks) saam met 4 van die 5 persoonlikhede wat Kongres bywoon. V.l.n.r.: Retha Prinsloo, Joan Erasmus, Tharina Rossel en Marieta Eckard.

Uittredende lede van die UB: V.l.n.r.: Leanda Le Cornu - presidente, Louise Genis - skakelbeampte, Ronélle Linde - sekretaresse en geldsake voorsitter, Ina Kruger - beoordelaarsameroepster.

Alta van Aardt (links) en Ronélle Linde (middel) ontvang sertifikate vir jare diens op VLU Noord-beoordelaarspaneel vanaf Leanda Le Cornu.

Persoonlikheid van die jaar, Marieta Ekcard en Leanda Le Cornu.

Persoonlikheid van die jaar, Joan Erasmus en Leanda Le Cornu.

Leanda Le Cornu saam met persoonlikheid van die jaar, Tharina Rossel.

Persoonlikheid van die jaar, Retha Prinsloo, saam met haar 3 dogters. V.l.n.r.: Retha Oosthuizen, Erina Becker, Retha Prinsloo, Adri Joubert.

Leanda le Cornu onvang proteas en ’n geskenk van Ina Kruger om dankie te sê vir 7 jaar diens as president van VLU Noord.

Intredende VLU Noord-president, Ria Strydom, saam met uittredende president, Leanda Le Cornu.

Nuutverkose UB: Adri Joubert - Koraalstreekvoorsitter, Lilian Weber - Soetdoringstreek- voorsitter, Martie J v Rensburg - beoordelaarsameroepster, Ria Strydom - president, Riana Oosthuizen - Bosveldstreekvoorsitter, Erica Welgemoed - geldsakevoorsitter, Ronélle Linde- Uittredende sekretaresse, Erina Becker – skakelbeampte.

Adri Joubert ontvang namens Koraalstreek die wisseltrofee vir fotografie van Leanda Le Cornu.

Lilian Weber ontvang namens Soetdoringstreek die wisseltrofee vir preservering van Leanda Le Cornu.

Riana Oosthuizen ontvang namens Bosveldstreek die wisseltrofee vir borduurwerk van Leanda Le Cornu.

Kompetisieartikels.

Kompetisieartikels.

Kompetisieartikels.

Kompetisieartikels.

Kompetisieartikels.

Komberse wat vir die SAVLU-projek deur die 3 streke gemaak is.
VLU Noord
President: Ria Strydom
Sel: 084 520 0120
Seketaresse: Elmaré Human
Kantoor nr: 083 759 5911
e-pos: admin@vlunoord.co.za
Faks: 086 616 2930
Kantoor adres: Plaas Ysterpan, Sentrum, Thabazimbi, 0380
Kantoor ure
9h00 tot 16h00, Maandag tot Donderdag