
Saalversierings gedoen deur Bosveldstreek. Kerse uit papier gevou.

Pragtige papierproteas deur Bosveldstreek gemaak.

Al die geskenke op die tafels wat elke gas ontvang het.

Alles deur ons borge geskenk.

Hoendervleis oomblik toe President Ria Strydom die prosessie inlei.

Uitstalling van ‘n kosbare erfstuk – ‘n Selfgemaakte Hekelwerk handleiding.

UB van 2022 – Vlnr Desireé Krüss (Beoordelaarsameroeper), Erina Becker (Skakelbeampte) ,Elmaré Human (Sekretaresse), Erica Welgemoed (Geldsake voorsitter), President Ria Strydom, Adri Joubert (Koraalstreekvoorsitter), Riana Oosthuizen(Bosveldstreekvoorsitter) en Retha Oosthuizen (Soetdoringstreekvoorsitter).

Eregaste, Presidente van ander Provinsies. – Vlnr Gerda Swart (Noordwes) , President Ria Strydom, Cindy Coetzee (SAVLU President), Gerda Pienaar (Vrystaat), Girlie Dely (KwaZulu Natal), Ina Booyse (Overvaal).

Vlnr – Debbie Du Plessis (SAVLU Beoordelaarsameroeper), Ria Strydom en Cindy Coetzee.

Marika van Heerden, skrywer van die jaar ontvang haar oorkonde van President Ria Strydom.

Dr. Mariëtte Emslie, persoonlikheid van die jaar ontvang haar oorkonde van President Ria Strydom.

Lid met die hoogste puntetotaal, Hanell Theron van Soetdoringstreek, ontvang ‘n geskenk van President Ria Strydom.

Die mees verdienstelike artikel, met 92% is Babsie Crafford van Soetdoringstreek se handvlyt artikel.

Spesiale gas, Bakkies Botha saam met President Ria Strydom.

Voormalige Soetdotingstreeksvoorsitter, Lilian Weber ontvang haar UB dienssertifikaat van President Ria Strydom.

Voormalige VLU Noord President, Leanda le Cornu ontvang haar UB dienssertifikaat van President Ria Strydom.

VLU Noord Toplid van die jaar, Marie Schoultz, ontvang haar toekenning van President Ria Strydom.

Lidmaatskaptoekennings: Vlnr – Susan van der Walt 30 jaar, Nellie Hendriks 30 jaar, President Ria Strydom, Alta van Aardt 30 jaar.

Marista Jacobs ontvang haar beoordelaarspaneeldienssertifikaat.

Delia Boogards is aangewys as streekskakelbeampte van die jaar.

Retha Oosthuizen spog met al Soetdoringstreek se sertifikate. Hulle is ook aangewys as die streek met die hoogste puntetotaal.

Riana Oosthuizen ontvang namens Bosvelstreek die sertifikaat vir wenners in die afdeling van Fotografie.

Riana Oosthuizen ontvang namens Bosvelstreek die sertifikaat vir wenners in die afdeling van Fotografie.

Die tafels was pragtig gedek vir ons spitbraai die aand voor kongres.

Louise Loubser van Miami by die proetafel.

Ria Stryom en Erica Welgemoed skep van die heerlike disse.

President Ria Strydom het saam met Beautytak gesorg vir vermaak met ‘n lyndans by die spitbraai.

UB by die spitbraai.

Louise Loubser en Elmaré Human.

Corli le Roux was die gaskunstenaar tydens die spitbraai en kongres.

Die 3 elfies wat die tafels vir kongres in die aand help dek…
VLU Noord
President: Ria Strydom
Sel: 084 520 0120
Seketaresse: Elmaré Human
Kantoor nr: 083 759 5911
e-pos: admin@vlunoord.co.za
Faks: 086 616 2930
Kantoor adres: Plaas Ysterpan, Sentrum, Thabazimbi, 0380
Kantoor ure
9h00 tot 16h00, Maandag tot Donderdag