
VLU NOORD 29 ste Kongres

Adri Joubert, Koraalstreekvoorsitter, President Ria Strydom, Riana Oosthuizen, Bosveldstreekvoorsitter en Delia Bogaards Vise Voorsitter van Soetdoringstreek

Alna Kapp, Mpumalanga President, Cindy Coetzee, SAVLU President, Ria Strydom, VLU Noord President en Barbara Nell, Overvaal President

Andre Friedman, boekhouer en President Ria Strydom

Delia Bogaards Vise Voorsitter van Soetdoringstreek staan in vir Retha Oosthuizen.

Desireé Krüss oorhandig blomme as blyk van waardering aan President Ria Strydom vir 'n suksesvolle kongres.

Die 5 minute met Andries was 'n groot wenner! Andries het ons kort-kort iets oulik en leersaam gewys.

Die Kamerkoor Ensemble Esprit het ons vergas tydens ons aandfunksie

Die vier gelukkige wenners wat hulle aandfunksie se geld teruggewen het. Hulle is Annalize Botha, Ilana Venter, Marieta Eckard en Kathleen Breytenbach

Dr. Rudloph Zinn het die dames toegespreek oor veiligheid en plaasaanvalle

Jannie Becker, koorleier van Ensemble Esprit by president Ria Strydom

Joan Beukes ontvang 'n sertifikaat vir diens op die beoordelaarspaneel van VLU Noord

Johannes de Villiers was ons gasspreker op Dag 2. Die dames het hom versriklik baie geniet

Juanita Venter, voorsitter van Kroontak en President Ria Strydom

Koek gemaak vir Rolkem. Die koek gaan vir 'n fondsinsameling vir VLU, deur die land toer

Kompetisie-artikels - boduurmasjienwerk

Kompetisie-artikels - borduurwerk 2

Kompetisie-artikels - borduurwerk

Kompetisie-artikels - breiwerk

Kompetisie-artikels - gebak

Kompetisie-artikels - handvlyt 2

Kompetisie-artikels - handvlyt

Kompetisie-artikels - hekelwerk 2

Kompetisie-artikels - hekelwerk

Kompetisie-artikels - kuns 2

Kompetisie-artikels - kuns

Kompetisie-artikels - masjienwerk 2

Kompetisie-artikels – masjienwerk
Kompetisie-artikels - masjienwerk

Kompetisie-artikels - preservering

Kompetisie-artikels - skryfkuns

Kompetisie-artikels -fotografie

Koraalstreek het die tafels pragtig versier vir ons aandfunksie (2)

Koraalstreek het die tafels pragtig versier vir ons aandfunksie

Lede van die UB. vLnR Elmaré Human, Erica Welgemoed, Ria Strydom, Riana Oosthuizen, Adri Joubert en Erina Becker

Mooiste vaandels van VLU Noord en al die streke

Na die amptelike verrigtinge van Dag 1 word daar gou skakelvergadering gehou. Voor is Erina Becker, VLU Noord skakelbeampte

Nog dans vir 'n prys

Pragtig versierde saal

President Ria Strydom by Erica Welgemoed, wenner van die Mohair kombers

President Ria Strydom en Andries Kemp van Rolkem.

President Ria Strydom oorhandig Magda Lottering van Strewetak se 40 jaar lidmaatskaptoekennnig

President Ria Strydom oorhandig 'n Miami Kinkelkok Resepteboek aan Andries Kemp van Rolkem

President Ria Strydom oorhandig 'n oorkonde aan ons skrywer van die jaar, Ronel Mostert

President Ria Strydom oorhandig Ria Jansen van Alldaystak se 40 jaar lidmaatskaptoekennnig

President Ria Strydom oorhandig Tharina Rossel van Skemertak se 40 jaar lidmaatskaptoekennnig

President Ria Strydom saam met Dalene vd Merwe wat gesels het oor granate

President Ria Strydom, Alwyn Oberholzer, gaskunstenaar van ons aandfunksie en Elmaré Human

President Ria Strysom en Liesel Krause-Wiid

Prosessie

Registrasie vLnR Genevieve de Wet vir Koraalstreek, Delia Bogaards vir Soetdoringstreek, vir Denise Barnard Bosveldstreek en Desré Jv Vuuren vir die eregaste

Tafelversierings gedoen deur Koraalstreek

Tema van die jaar - Vroue in Volle blom

Van ons borge was Molatek, Optimizor en Rolkem

VLU Noord Projek vir 2023. Gehekelde sekatjies vir prematuur babas

Vrouwees inspirasie

Wat mens nie alles sal doen vir 'n gelukpluk nie!
VLU Noord
President: Ria Strydom
Sel: 084 520 0120
Seketaresse: Elmaré Human
Kantoor nr: 083 759 5911
e-pos: admin@vlunoord.co.za
Faks: 086 616 2930
Kantoor adres: Plaas Ysterpan, Sentrum, Thabazimbi, 0380
Kantoor ure
9h00 tot 16h00, Maandag tot Donderdag