
VLU Noord se 30ste Kongres

Tafelversierings

Saal pragtig versier deur Bosveldstreek

Prosessie gelei deur President Ria Strydom

Adri Joubert, uittredende Koraalstreekvoorsitter en President Ria Strydom

Bosveldstreek is Tweede

Corinne Sandenberg praat oor 'Human trafficking'

Eregaste vLnR - Gerda Pienaar, Cindy Coetzee, Elsabé Kotzé, Riette Cloete, Ria Strydom, VLU Noord President en David Divaad

Erina Becker, uittredende VLU Noord Skakelbeampte en President Ria Strydom

Gaskunstenaar David Divaad

Geleentheidspreker - Ina Wilken

Hanell Theron, nuwe VLU Noord Skakelbeampte en President Ria Strydom

Janica Ehlers, hoof van Pilarïus onderrig en President Ria Strydom

Koraalstreek eindig Derde

Kunstenaar van die jaar, Ingird Baggeröhr en President Ria Strydom

Me Desireé Krüss - VLU Noord Beoordelaarsameroeper

Me Leanda le Cornu lees 'n stuk voor

Me Leanda Le Cornu word verkies as die nuwe President vir VLU Noord

Me Retha Oosthuizen - Soetdoringstreekvoorsitter

Me Retha Prinsloo stel die heildronk in op 30 jaar

Me Tharina Rossel open die kongres

Mnr Andre Friedman hou ons finansiële verslag voor

Nuutverkose President Me Leanda le Cornu by die uittredende President Me Ria Strydom

Ons klink 'n glasie op 30 jaar! President Ria Strydom lig haar glas!

Poppies vir die Poppieprojek

Riana Oosthuizen, Bosveldstreekvoorsitter

Riette Cloete van Stella soja en President Ria Strydom

Santie van Eyssen - Koraalstreekvoorsitter

SAVLU President, Cindy Coetzee, doen die amptelike opening

Soetdoringstreek wen Eerste plek

UB tydens Kongres vLnR- Retha Oosthuizen, Erina Becker, Santie v Eyssen, Ria Strydom, Riana Oosthuizen, Elmaré Human, Desireé Krüss, Erica Welgemoed

Uitstalling - Boom van die jaar

UItstalling - Persoonlikheid van die jaar

Uitstalling - Produk van die jaar

Uitstalling - Projek van die jaar

Uitstalling - Tema van die jaar

Uitstalling – welwillendheid
Uitstalling - welwillendheid

UItstalling Gebak

Uitstalling Hekelwerk

UItstalling Skilder

Welwillendheidsprojek

President Ria Strydom saam met Leah en Lindie Otto wat hierdie pragtige skildery geverf het. Hulle is betrokke by Pilarïus onderrig
Skakels
VLU Noord
President: Leanda E Le Cornu
Sel: 082 895 8576
Sekretaresse: Naomi Phillipson
Kantoor nr: 082 484 7622
e-pos: admin@vlunoord.co.za
Kantoor adres: 141 Kroghstraat
Louis Trichardt, 0920
Kantoor ure
Maandag tot Donderdag
08:00 tot 13:00
