
Van Links na regs: Nut verkose Retha Oosthuizen, VLU Noord President Leanda Le Cornu en Streekvoorsitter Lilian Weber

Van Links na regs: Streekvoorsitter Lilian Weber, Settlerstaklid Isabel Groothof wat ons meer van Settlers vertel het, VLU Noord President Leanda Le Cornu en Settlerstaklikd Marie Raath

Kompetisie uitstalling

Konferensie: 8 Maart 2018 te Settlers Gasvroutak: Settlerstak vier ook hul 90ste verjaardag.Uitstalling van Settlerstak se albums vir die 90ste verjaardag
