
Streekvoorsitter Lilian Weber saam met haar groep

Susie Wentzel van Pietersburg-Noordtak in Koraalstreek, was die 1ste inskrywing vir Winterskool 2019 en was die oudste lid teenwoordig

Winterskoolgangers was in vier groepe verdeel en as ʼn kenmekaar maskers gemaak. Beoordeling is gedoen deur Nadine Goddard en Bosveldstreekvoorsitter Ria Strydom

Skakelbeampte Louise Genis saam met haar groep

VLU Noord Skakelbeampte Louise Genis met haar groep – papierkuns werkklas

VLU Noord Geldsakevoorsitter / Sekretaresse Ronelle Linde en haar groep

Geleentheidspreker Gerrie Jordaan - Tema Wat is jou geur Vrou?

Josephine Glassberg het ʼn sydrukwerkklas aangebied

Winterskoolganger besig met hul sydrukwerk

Nadine Goddard wat die kalkverf werkklas aangebied het

Noordwes dames met hul voltooide kalkverf artikel

Bosveldstreekvoorsitter Ria Strydom in die inloopversiering werkklas aangebied

Sondela se Mel Meyer het ʼn demonstrasie vir die dames kom lewer - Slaai en die gaarmaak van filet

VLU Noord president Leanda Le Cornu en haar groep

Riana Jooste van Koraalstreek se Lavendertak het ʼn papier werkklas aangebied

Ronél Smit modelleer die oorbelle wat van papier gemaak is

Sanja Auty het vir ons meer kom vertel van parfuum en die geskiedenis daarvan
Skakels
VLU Noord
President: Leanda E Le Cornu
Sel: 082 895 8576
Sekretaresse: Naomi Phillipson
Kantoor nr: 082 484 7622
e-pos: admin@vlunoord.co.za
Kantoor adres: 141 Kroghstraat
Louis Trichardt, 0920
Kantoor ure
Maandag tot Donderdag
08:00 tot 13:00
