VLU Noord Inligting 2026

Tema van die Jaar:
Omhels jou Uniekheid | Embrace your Uniqueness
Produk van die Jaar:
Koffie | Coffee
Projek van die Jaar:
Wees ingelig | Be informed
(Kunsmatige intelligensie – Hoe raak dit jou?
Artificial Intelligence – How does it affect you?)
Kunstenaar van die jaar:
Johan Scheppel “Viool”
Persoonlikheid van die Jaar:
Antionette Steyn
Bome van die Jaar:
Wilde Olyf | Red Ivory
Skrywer van die Jaar:
Warwick en Michèle Tarboton
Kunstenaar van die jaar
Johan Scheppel “Viool”
Scheppel Live is not just a concert; it’s an experience that transcends genres and defies expectations. A perfect
symphony of classic charisma and vibrant rock energy.
Known as a stickler for perfection, Scheppel fuses classical, celtic, hard rock and pop seamlessly together to
create a varied yet unique “Scheppel” sound. His live show is a total different story: informal, energetic, manic
soloing and virtuosity that showcases his classical roots coupled with various techniques and a wide range of
heavier genres.
‘After a strict classical childhood that included recitals, universities, scholarships and competitions from South
Africa to Germany, I eventually discovered the world of rock and roll, and the rest, well, is history.’
Scheppel was awarded a scholarship from Prof. Stefans Grove and Alexander Johnson to study composition at
the University of Pretoria and n the same year made his conducting debut with the Johannesburg Symphony
Orchestra, Pretoria Sinfonia, KZN Philharmonic and Cape Town Philharmonic. Scheppel also studied and
attended masterclass with Profs. Chris Walton (Cambridge), Walter Money (LSO Principal, Prof Emeritus),
Berhard Gueler (Novia Scotia), En Chao (BBC Philharmonic), Charl du Toit (Orchestre National de France,
Solistes de Paris) and Gerard Korsten (La Scala, Chamber Orchestra of Europe).
As a commercial rock violinist Scheppel was invited to collaborate on the Metal All-Star Vivaldi Metal Project
and worked with Guiseppe Lampieri (Mistheria), Sir Rick Wakeman, Alberto Ragioni, Rob Rock (Impelliteri),
Mark Boals (Malmsteen), Michael Leopold (Symphony X), Steve di Georgio (Testament), Tommy Denader
(Radioactive), Fabio Lione (Angra), John Macaluso (Ark), Dirk Verbeuren (Soilwork), Chris Cafferty (Savatage),
Rolf Jolie (Stratovarious), Mark Cross (Scorpions), Ruud Jolie (Within Temptaion), the Trans-Siberian
Orchestra, Mark Wood, Sinfonietta Consonus (Poland), Academic Choir Angel Manolof (Bulgaria) and the
Chamber Choir Ivan Filipovic (Croatia).
In 2021 Scheppel signed an exclusive multi-album deal with Universal Music Group and released his first single
Thunderstruck. His acclaimed version of “Toe Vind Ek Jou” was nominated for a SAMA for instrumental of the
year and took the AITSA for best instrumental in 2022.
He has performed on stages from InniBos and the Kruger National Park to Abu Dhabi including showcases for
Ferrari, Mercedes Benz, Ernie Els, Simonsvlei, Total Energies and The European Open at the ProAm Data at
Fancourt.

Skrywer van die jaar
Warwick en Michèle Tarboton

A bird nut since the age of 11; was at school at St Stithians College in Johannesburg and at university at Wits
(BSc 1965, MSc cum laude 1979, PhD 1991); and Sheffield (UK) (MSc 1972); began my working life in 1966 as
a geologist but changed subject-matter for something less inert in 1974 to pursue a career in ornithology,
working for 22 years as a specialist scientist (birds) with the then Transvaal Directorate of Nature Conservation.
Free-lancing since then. PhD was aimed at unravelling the very complicated and bizarre mating system of the
African Jacana (shown above).
A member of BirdLife South Africa (originally Southern African Ornithological Society) since a schoolboy (1958);
served on its Rarities Committee for 9 years, on its council for 11 years, and as its president from 1996-2000;
was awarded by BLSA the Gill Memorial Medal ‘for services to ornithology south of the Zambezi’ in 1996, by the
Zoological Society of SA, the Stevenson-Hamilton Award ‘for exceptional contributions to zoology’ in 2007 and
by the Endangered Wildlife Trust’s Bird of Prey Programme, the Steven Piper Lifetime Achievement Award.
Other memberships include the World Dragonfly Association, the Africa Bird Club, BirdLife Botswana, BirdLife
Zimbabwe, the Royal Society for the Protection of Birds, the Endangered Wildlife Trust and the Wildlife Society
of Southern Africa.
I have authored or co-authored about 40 scientific papers on birds and dragonflies, 200 or more short notes and
popular articles, and a number of books. Favourite group of birds?
Woodpeckers. Least favourite? Seabirds, in any form and especially from a boat!
I live with Michèle, my wife and soul-mate, close to the town of Modimolle in South Africa. Previously known as
Nylstroom (24 53 01 S, 28 17 02 E), in recognition of the river that meanders through the town, it is situated in
the foothills of the Waterberg a few kilometres upstream from where the Nyl and its tributaries fan out to become
the famous floodplain of the same name. Biologically, it is a wonderfully diverse environment, the product of a
richly diverse mosaic of landscapes, from the floodplain and the patchwork of savanna-types that surround it, to
the hills of the adjacent Waterberg. Look at it on GoogleEarth to see what I mean. Until we moved closer to
town in 2008, we lived for many years on the farm “Sericea” alongside the famous Nylsvley Nature Reserve and
this is the reason why many of the images shown give one or other of these places as the locality where the
photograph was taken.
There are currently about 7585 bird & other creature images and about 1075 dragonfly images on my website
and these are steadily being added to as opportunities arise. The most recent additions are marked with a red
star * on the family and species pages. All images are copyrighted to me. High resolution, uncropped versions
of these images – and others not included here – are available for commercial purposes; please contact me directly
in this regard. wtarbotn@iafrica.com
Persoonlikheid van die jaar
Antionette Steyn
Antoinette Steyn, die stigter van Mindset Motivation, het Sielkunde studeer en haar passie is om mense te help om te groei in die beste weergawe van hulself.
Sy is bekend vir haar dinamiese aanbiedings oor die M.I.N.D Profiele wat sy aanbied op verskeie platforms regoor die land.
Antoinette is ook die outeur van die boek “ Your MIND Profile”. Sy werk met korporatiewe instansies, kerke en skole.

Produk van die jaar
Koffie

Koffie se geskiedenis begin in Ethiopië, waar ‘n herder sy bokke se energie van
die rooi bessies opgemerk het wat tot die ontdekking gelei het. Dit het na Jemen en die
res van die Arabiese wêreld versprei waar koffiehuise ontstaan het en daarna Europa
toe waar dit ‘n gewilde drankie geword het. Bekend in Afrikaans as “boeretroos” wat ‘n
belangrike deel van sosiale en selfs politieke geskiedenis geword het.
Die Begin in Ethiopië:
Legende van die Herder: Die algemeenste storie vertel van ‘n Ethiopiese
herder wat sy bokke se ongewone energie opmerk nadat hulle die helderrooi bessies
van ‘n spesifieke bos geëet het.
Ontdekking: Hy het die bessies self probeer en hulle per ongeluk in die vuur
laat val, wat ‘n heerlike aroma vrygestel het. Die gemaalde bone is toe met water
gemeng, wat die eerste koffiedrankie was.
Verspreiding in die Arabiese Wêreld:
Jemen en Verder: Van Ethiopië het koffiebone na Jemen oorgewaai, waar dit
teen die 15de eeu verbou is. Dit het vinnig versprei na Persië, Egipte, Sirië en Turkye.
Koffiehuise: Koffie is nie net tuis geniet nie, maar het ook ‘n belangrike sosiale
rol in koffiehuise (kahvehane) gespeel, veral onder pelgrims wat Mekka besoek het.
Europa en die Wêreld:
Europa se Ontdekking: Venesiërs het koffie na Europa gebring, waar dit
aanvanklik met agterdog bejeën is, maar vinnig gewild geword het.
Kulturele Rol: Koffie het ‘n belangrike drankie geword, geassosieer met
politieke besprekings en sosiale byeenkomste.
Afrikaanse Trefwoord: In Suid-Afrika is dit bekend as “boeretroos” – ‘n sterk,
swart koffie met suiker, sonder melk of room.
Verder Interessante Feite:
Godsdienstige Gebruik: In Afrika en Jemen is koffie aanvanklik in
godsdienstige seremonies gebruik, en die Ethiopiese Kerk het dit selfs vir ‘n tyd
verbied.
Ekonomiese Impak: Koffie het ‘n massiewe handelsproduk geword en is
vandag een van die grootste landbou-uitvoere ter wêreld.
Klimaatstoestande vir die verbouing van koffie
Temperatuur en reënval is die belangrikste faktore wat die verbouing van koffie beïnvloed. Coffea arabica moet
in hoogliggende gebiede (1 000 m en hoër) met ‘n gemiddelde jaartemperatuur van 16 tot 20 °C verbou word.
Die reënval moet verkieslik reëlmatig oor 8 tot 10 maande van die jaar versprei wees.
Twee tot 4 droë maande is noodsaaklik vir die vorming van blomme en vrugte. Die robusta-variëteite kan in
laagliggende gebiede met ‘n gemiddelde jaartemperatuur van 22 tot 26 °C verbou word. Die variëteite is beter
as arabica bestand teen siektes en plae wat koffieplante bedreig.
Gewoonlik word koffieplante onder skadugewende bome geplant. Die skaduwerking reguleer die temperatuur,
verdamping en die voggehalte. Op die manier word die klimaatstoestande van die koffieplantasie kunsmatig
verbeter. Koffieplante sal niks oorkom as hulle vir kort periodes aan koue blootgestel word nie, maar ryp en
sterk winde kan baie skade aanrig.
Koffiesoorte:
Daar is drie soorte koffie: arabica, robusta en liberica. Die soorte is vernoem na die Latynse name van die
plante waarvandaan die pitte kom. Wat bemarking betref, is arabica- en robustakoffie van die grootste belang.
Die boon van arabicakoffie is langwerpig, puntig, plat en groot. Robustabone is ronder en kleiner. Die twee
koffiesoorte verskil hemelsbreed wat smaak betref. Koffie van die beste gehalte bevat baie arabicabone, terwyl
robustabone koffie van ‘n swakker gehalte lewer.


Gewilde koffiesoorte is Santoskoffie (‘n uitstekende koffie afkomstig van Brasilië), Guatemalakoffie (afkomstig
van Sentraal-Amerika) en Colombiakoffie (afkomstig van Suid-Amerika). Al die soorte is arabicakoffie.
Angolakoffie is’n robustasoort van goeie gehalte. Elke koffiebrandery maak sy eie mengsels vir bemarking en
dit kan van fyn tot grof gemaal wees of glad nie. Duurder koffie kan spaarsamer gebruik word omdat dit sterker
is. Duurder koffie kan maklik uitgeken word omdat die bone groter is en ʼn wit omhulsel het.
Koffieprodukte:
Koffie-ekstrak of mokka-ekstrak is ‘n vloeibare aftreksel van koffie en word in bottels verkoop. Dit is oor die
algemeen ‘n duur produk wat met net kokende water en/of melk gemaak kan word. Poeierkoffie is ʼn produk wat
verkry word deur vloeibare koffie-ekstrak te droog. Dit bevat minder kafeïen as vars voorbereide koffie. Vroeër
is die ekstrak gedroog deur middel van hitte, maar deesdae word van die bevriesingsmetode gebruik gemaak.
Wanneer karamel en/of sigorei by vloeibare of droë koffie-ekstrak gevoeg word, moet dit op die verpakking
aangedui word.
Die produk moet in elk geval minstens 50 % koffie bevat Die prys van die ekstrakte word bepaal deur die soort
koffie wat gebruik is en deur die hoeveelheid karamel, sigorei en smaakversterkers wat bygevoeg is.
Kafeïenvrye koffie en kafeïenvrye poeierkoffie het voor branding ʼn proses ondergaan waardeur die
stimulerende kafeïen in die bone vernietig is. Die geur en smaak word nie veel beïnvloed nie. Die kafeïenvrye
koffieprodukte is egter nog steeds nie onskadelik vir hartlyers wat geen kafeïen mag gebruik nie.
Dit bevat nog steeds kalisoute wat die bloeddruk kan verhoog. Die koffie is wel minder stimulerend en
veroorsaak nie slapeloosheid nie. Daar is van tyd tot tyd sprake van sintetiese koffie, maar die geur en smaak
van regte koffie kon nog nooit in ‘n sintetiese produk gereproduseer word nie.
Bome van die Jaar:

Skakels
VLU Noord
President: Leanda E Le Cornu
Sel: 082 895 8576
Sekretaresse: Naomi Phillipson
Kantoor nr: 082 484 7622
e-pos: admin@vlunoord.co.za
Kantoor adres: 141 Kroghstraat
Louis Trichardt, 0920
Kantoor ure
Maandag tot Donderdag
08:00 tot 13:00
