







Erica Welgemoed bedank Gys Oosthuizen vir die opening.

Ria Strydom steek kerse aan as huldeblyk aan lede wat oorlede is.








Lede wat die eerste keer 'n konferensie bywoon.

Denise Barnard en Erica Welgemoed ontvang die gaste.

Franette Pienaar, vise-voorsitter van Northam verwelkom almal namens die gasvrou tak.

Ria Strydom doen 'n huldeblyk aan Wilna van den Heever wat in die afgelope jaar oorlede is.

Dit raak nou lekker op die rooi tapyt, Franette Pienaar!

Lid met die mees verdienstelike artikel: Potloodskets van 'n Insek Franette Pienaar 92% - Northam.

Tak met hoogste punte totaal in Streek artikels: Beauty.

BEAUTY Tak met hoogste punte totaal op Konferensie.

EREGASTE: Agter vlnr: Retha Oosthuizen (Soetdoringstreek voorsitter) Ria Strydom (voormalige VLU Noord president) Annatjie Dreyer (voormalige Bosveldstreek voorsitter) Mientjie Marais (Annatjie Dreyer se suster) Riana Oosthuizen (Bosveldstreek voorsitter) Gys Oosthuizen (Riana se wederhelf) voor vlnr: Tannie Marieta Eckard (voormalige VLU Noord president) Retha Prinsloo (voormalige VLU Noord president) Leanda le Corne (VLU Noord president).

Riana Oosthuizen, voormalige Bosveld-streekvoorsitter, en Elmare Human, nuutverkose Bosveld-streekvoorsitter.

Gasspreker - Gerrie Jordaan.
Skakels
VLU Noord
President: Leanda E Le Cornu
Sel: 082 895 8576
Sekretaresse: Naomi Phillipson
Kantoor nr: 082 484 7622
e-pos: admin@vlunoord.co.za
Kantoor adres: 141 Kroghstraat
Louis Trichardt, 0920
Kantoor ure
Maandag tot Donderdag
08:00 tot 13:00
