
VLU Soetdoringstreek lede teenwoordig by Konferensie.

VLU Soetdoringstreek lede.

Dames wat lede ontvang by registrasie tafel.


Lede wat vir die eerste keer ’n konferensie bywoon, ontvang elkeen ’n klein geskenkie.

Die drie dames wat pryse wen aangesien hulle die mooiste volgens die tema aangetrek was. LnR: Nicola Strauss, Annelie Ehlers, en Anneke Rautenbach.







Saal ingang.

Soetdoringstreek bestuur en gaste aan die hooftafel.


Naboomspruit tak het die Konferensie reelings behartig.

Wendy Engelbrecht, voorsitter van Naboomspruit tak met die trofee vir die tak met die meeste punte op Konferensie.

Marié Bester (links) en Daleen Clark (regs) van Naboomspruit by hulle rangskikkings.
Skakels
VLU Noord
President: Leanda E Le Cornu
Sel: 082 895 8576
Sekretaresse: Naomi Phillipson
Kantoor nr: 082 484 7622
e-pos: admin@vlunoord.co.za
Kantoor adres: 141 Kroghstraat
Louis Trichardt, 0920
Kantoor ure
Maandag tot Donderdag
08:00 tot 13:00
