
Ria Strydom VLU Noord President bedank Adri Joubert, streeksvoorsitter vir haar hulp met die Miami kompetisie.

Streeksvoorsitter Adri Joubert raak bewoë met die aankondiging en gelukwensing aan Juanita Venter met die stigting van Kroon tak, by die jaarlikse konferensie.

Elmari Human, Noord sekretaresse, Ria Strydom Noord president en Riette Strydom van Oja Farms.

Koraalstreek 2024.

Presevering beoordeling by Februarie se streeksvergadering - Beoordelaar Alta van Aardt.

Adri Joubert streeksvoorsitter saam met die konferensie se gasvrouens, Messina tak. Die konferensie was gehou te Tshipise.
Skakels
VLU Noord
President: Leanda E Le Cornu
Sel: 082 895 8576
Sekretaresse: Naomi Phillipson
Kantoor nr: 082 484 7622
e-pos: admin@vlunoord.co.za
Kantoor adres: 141 Kroghstraat
Louis Trichardt, 0920
Kantoor ure
Maandag tot Donderdag
08:00 tot 13:00
