
1ste Konferensie by Soetdoringstreek

Die drie streekvoorsitters geniet 'n oomblik saam Soetdoring Lilian Weber - Koraal Naomi Phillipson - Bosveld Ria Strydom

Die Poskoerant van Bella Bella was teenwoordig by konferensie

Konferensie gangers

Koraalstreek streekvoorsitter Naomi Phillispon oorhandig 30 jaarlidmaatskaptoekenning aan Martie Visagie van Potgietersrus-tak

Registrasie Sekretaresse Martie J.v. Rensburg en Tesouriere Vivienne v.d. Merwe

Streekvoorsitter Lilian Weber en VLU Noord President

Streekvoorsitter Lilian Weber oorhandig aan Warmbad-tak se Ina Joubert die toekenning van Lid v.d. jaar saam Vise van Kring Boekenhout Aletta Havenga

Streekvoorsitter Lilian Weber se 1ste Konferensie
VLU Noord
President: Leanda E Le Cornu
Sel: 082 895 8576
Sekretaresse: Naomi Phillipson
Kantoor nr: 082 484 7622
e-pos: admin@vlunoord.co.za
Kantoor adres: 141 Kroghstraat
Louis Trichardt, 0920
Kantoor ure
Maandag tot Donderdag
08:00 tot 13:00