
Riana Oosthuizen Bosveldstreekvoorsitter en Erica Welgemoed - Geldsakevoorsitter.

Retha Oosthuizen - Soetdoringstreekvoorsitter.

President Ria Strydom en Elmaré Human - Sekretaresse.

Erina Becker - Skakelbeampte en Riana Oosthuizen - Bossveldstreekvoorsitter.

Die gesels is altyd groot wanneer daar gesit moet word vir 'n foto!

Conrad, President Strydom se man, het gou kom inloer.

Adri Joubert se laaste UB vergadering.

Adri Joubert se laaste UB vergadering.

Adri Joubert Koraalstreekvoorsitter en Desireé Krüss - Beoordelaarsameroepster.
Skakels
VLU Noord
President: Leanda E Le Cornu
Sel: 082 895 8576
Sekretaresse: Naomi Phillipson
Kantoor nr: 082 484 7622
e-pos: admin@vlunoord.co.za
Kantoor adres: 141 Kroghstraat
Louis Trichardt, 0920
Kantoor ure
Maandag tot Donderdag
08:00 tot 13:00
