
Andries Kemp van Rolkem en Ria Strydom is altyd aan die planne maak vir die volgende Kongres.

Kinkelkok Resepteboek nr 1 gaan aan die wenner Babsie Crafford en nr 2 aan Mark van Miami wat ek aan Louise van Miami oorhandig.

Saam met lede van die UB tydens VLU Noord Kongres by Bolivia.

Woon Mpumalanga se kongres by.

Ria en Riette Cloete ons eienaar van die soja plaas, ons produk van die jaar, besig om groot planne te maak vir volgende jaar.

Kuier saam met Tharina Rossel en Cindy Coetzee tydens Noordwes kongres.

Kyk wie loop ek raak by Noordwes kongres!

Ek en Noordwes president Gerda Swart tydens Noordwes se Kongres.

Loop vir Karen Rautenbach raak by Noordwes kongres. Ons was saam in VLU Ellisrastak ‘n paar jaar gelede.

Besoek Mpumalanga Kongres.

Oorhandig welwillentheid skunking aan Pilarius Skool saam met VLU Legkraal.

Soveel beplanning hierdie jaar met Louise van Miami met die Nasionale kompetisie.

Gee ‘n demonstrasie van Ink en bleikmiddel by VLU Naboomtak.

Beoordeel vensterkoekies saam met Martie vir Kongres.

Beoordeel pen op waterverfagtergrond vir kongres saam met Retha Prinsloo.

Ons huidige en voormalige president by Soetdoring konferensie.

Woon Koraalstreek konferensie by.

Woon SAVLU UB vergadering by.

AVLU UB lede maak reg vir Kersfees.

Die Nasionale kompetisie was baie goed ondersteun Landwyd.

Leer Vaalwater tak Chelsea buns maak.

Ek oorhandig ‘n trooskombers aan Riana met al die skade met die brand van hul huis.

Ontvang geskenk van Riana. Het lede touwys gemaak met die maak van Chelsea Buns by Streekvergadering Bosveldstreek.

Woon Bosveldstreek Konferensie by.

Neem amptelike opening waar by Bosveldstreek se konferensie.

Gee ink en bleikmiddel klas by Zonneblomtak, Bosveldstreek.

Woon Overvaal kongres by.

Sit in by beoordeling van preservering vir my beoordelaarseksamen.

Kuier saam met Retha Oosthuizen by Nylstroomtak met Kersfees in Julie.

Beoordeel Northam se vensterkoekies.
Skakels
VLU Noord
President: Leanda E Le Cornu
Sel: 082 895 8576
Sekretaresse: Naomi Phillipson
Kantoor nr: 082 484 7622
e-pos: admin@vlunoord.co.za
Kantoor adres: 141 Kroghstraat
Louis Trichardt, 0920
Kantoor ure
Maandag tot Donderdag
08:00 tot 13:00
