Kompetisies

Preservering: 

Gekarameliseerde uie Blatjang

Gebak:

Vensterkoekies of Gekleurde Glaskoekies

Handvlyt:

Kolletjies Verfkuns

Fotografie:

Weerkaatsing op water

Masjienwerk:

Moderne Damesbloes / Hemp vir ‘n Dame

Breiwerk:

 Kantagtige Trui vir ‘n Dame

Borduurwerk:

Handborduurwerk Stumpwerk

Borduurmasjienwerk:  

“Appliscape” in ‘n Raam

Hekelwerk:

Moderne Inkopiesak

Skets:

Pen en Ink op Waterverf agtergrond

Skryfkuns:

My Ouma – So onthou ek haar

Sluitingsdatum en beoordeling sal aangekondig word.

VLU Noord- kompetisieriglyne vir 2023

Preservering

Gebak

Breiwerk

Hekelwerk

Masjienwerk

Handborduurwerk

Handvlyt

Fotografie

Skets

Skryfkuns

Skryfkuns Wenke

Borduurmasjienwerk

Algemeen

Kompetisiewenke

© 2017 Copyright - VLU Noord